Play Video: (Note: The default playback of the video is HD VERSION. If your browser is buffering the video slowly, please play the REGULAR MP4 VERSION or Open The Video below for better experience. Thank you!)
Description: HOOFMEISIE is 'n skreeusnaaks en eerlike familie komedie, oor drie laerskool meisies, wie onder hul dominerende mammies dieselfde droom deel - om hoofmeisie te word van Laerskool Stumbo Pops. Nadia van Heerden(12) is 'n liefdevolle en gemotiveerde weeskind met dieselfde droom. Ongeag haar siniese ouma se advies om nie eers te probeer kompeteer nie, gaan sy voluit vir die gesogte brons baltjie. Nadia weet dit sal haar oorlede ma en pa verskiklik trots maak. Sy behaal gou sukses wanneer sy redenaa